Aarbei en maaskaas verleiding

Ingestuur deur Okkie Jansen van Vuuren
Resep verskyn ook op www.funkymunky.co.za

Bestanddele
500 g Geroomde Maaskaas
1 blik kondensmelk
2 e suurlemoensap
1 blik ingelegte aarbeie (hou stroop eenkant)
1 Rolkoek
Vlapoeier of Mezina

Metode
Meng kondensmelk & maaskaas goed saam Voeg suurlemoensap by klits alles saam tot dik. Bedek terbak boom met ‘n laag rolkoek Gooi maaskaas mengsel oor en maak gelyk. Rangskik gedreineerde aarbeie daaroor. Gooi vrugtestroop in kastrol en bring tot kook.Verdik met vlapoeier of mezina. Gooi oor tert en verkoel

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 499 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *