Appelkoosblatjang

Ingestuur deur Okkie Jansen van Vuuren

Bestanddele
200 appelkose (gedroogde appelkose moet vooraf oornag geweek word en dan gekook word tot sag)
2 groot uie fyn gerasper
1 knoffel fyngekap
2,5 kg suiker
2 teelepels rissiepeper (cayenne)
2 eetlepels sout
4 eetlepels fyn gemmer
2 teelepels mosterd
2 bottels asyn

Metode
Voeg suiker, sout en speserye by vars gemaalde apelkose en kook 30 tot 60 minute in asynmengsel tot dit dik genoeg is. Roer af en toe met houtlepel om te keer dat dit brand

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 367 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *