Eks.19:17

Dinsdag 7Julie 2015 Tema: Die berg in my Lewe 2
****My eie Woorde
****Gister het ons gesien dat die berg in jou lewe juis die belofte
inhou van God se voorsienigheid. Moses het God op Horeb
gaan ontmoet, so ook Abraham by Moria. Net so is die berg in
my en jou lewe ook die plek waar ons ‘n ontmoeting of afspraak
met God het. Dis daardie tyd en plek in jou lewe waar jy in God
se Heilige teenwoordigheid kom en daarna sal jou lewe nooit
weer dieselfde wees nie, want jy is op Heilige Grond. Dit
beteken nie dat jy nou net een wonderlike lewe gaan hê nie,
want ons sit met ‘n aartsvyand wat ons wil verwoes en
moedeloos maak. Dit beteken net dat ek en jy WEET waar ons
HULP vandaan kom.
Eks.19:17 Daarop het Moses die volk uit die laer gelei om God
te ontmoet, en hulle het gaan staan by die voet van die berg.
V18 En die hele berg Sinai het gerook, omdat die HERE in ‘n
vuur daarop neergedaal het. En sy rook het opgetrek soos die
rook van ‘n oond, en die hele berg het vreeslik gebewe.
V20 Terwyl die HERE op die berg Sinai neerdaal, op die top
van die berg, het die HERE Moses na die top van die berg
geroep, en Moses het opgeklim.
Ps 121
1 ‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal
my hulp vandaan kom?
2 My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.
****Dawid onderskei die Here hier van enige ander god. Hierdie
Here is die Skepper God Hy wat nie net die hemel en aarde
gemaak het nie, maar Hy het my en jou gemaak.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 7 Julie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Dalene Breytenbach 7 Jul
Rica Sakoor 07 Julie
Eileen Viktor 07 Julie
Janette Sevenster 7 Julie
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 97 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *