Heb 11:1

Vrydag 31 Julie 15 Tema: Ons Hoop5
****My eie woorde
**** Paulus sê so duidelik in hierdie teksgedeelte dat ons juis
hoop daarop wat ons nie sien nie. Dis waarom meeste
wetenskaplikes nie weet nie, want hulle wil sien. Dan sê Paulus
ons moet ons verbly in die hoop. Tog wat doen ek en jy ons kla
In die hoop. Die media bombardeer ons met als wat negatief en
lelik is maar ons hoop is op die HERE. Die media en die
regeerders beheer nie ons lewens wanneer ons ons aan Hom
onderwerp nie . Ek beleef ook negatiewe goed en verseker
sondig ons almal elke dag, maar soos Josua gesê het ek en my
huis sal die HERE dien.
Heb 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat
ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.
Rom 8:24 Want ons is gered in hoop; maar die hoop wat gesien
word, is geen hoop nie; want wat iemand sien, waarom hoop hy
dit nog? V25 Maar as ons hoop wat ons nie sien nie, dan wag
ons daarop met volharding.
Rom 12:12 verbly julle in die hoop; wees geduldig in die
verdrukking; volhard in die gebed.
Rom 15:4 Want alles wat tevore geskrywe is, is tot ons lering
tevore geskrywe, sodat ons deur lydsaamheid en bemoediging
van die Skrifte hoop kan hê.
Rom10:17Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur
die woord van God.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 31, Julie 1 & 2 Aug.2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Serina Mohamed 31 jul.
Elsa Koesveld 31 Jul
Julie Seidler 31 Jul
Beulah Hartung 31 Jul
Piet Rademeyer 01 Aug.
Lee_Ann Alfred 1 Aug
Erna Cunningham verjaar 2 Aug
Hester Jardine 2 Aug
Lizl 2 Aug.
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 68 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *