Hos 11:4

Woensdag 15 Julie 2015 Tema:- Sy liefde is Groot 3
****My eie woorde
So dikwels wil ons al die beloftes in die Woord ons eie maak.
Tog is daar verskeie beloftes met voorwaardes. Sovele kere
staan daar As….. en dan volg die voorwaarde. God se liefde vir
ons het nie voorwaardes nie Sy liefde is onvoorwaardelik, maar
Sy seëninge en beloftes is nie altyd sonder voorwaardes nie .
Mag Hy ons help om gehoorsaam te wees al is dit hoe moeilik.
Hos 11:4
Met mensebande, met koorde van liefde het Ek hulle getrek; en
Ek was vir hulle soos diegene wat die juk van hulle kakebeen af
oplig; en Ek het My na hom neergebuig, Ek het hom voedsel
gegee.
Joh 14:15 As julle My liefhet, bewaar my gebooie.
Joh 15: 9 Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook
liefgehad. Bly in hierdie liefde van My. 10 As julle my gebooie
bewaar, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die gebooie van
my Vader bewaar en in sy liefde bly. 11 Dit het Ek vir julle
gesê, dat my blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome
kan word. 12 Dit is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê net
soos Ek julle liefgehad het. 13 Groter liefde het niemand as dit
nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende gee. 14 Julle is my
vriende as julle alles doen wat Ek julle beveel.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 15 Julie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Sonia Venter 15 Julie
Dina Janquewitch 15 Julie
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 71 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *