Job 4:6 ~ Ons Hoop

Dinsdag 28Julie 2015 Tema: Ons Hoop 2
****My eie woorde
**** Wanneer ek hierdie gedagtes van Job lees ervaar ek so ons
eie menswees . So dikwels wil ons ons ou goeie dade voor ons
Vader lê en dan vra dat Hy daarna sal kyk en ons sal help.
Tog sê Jesaja ons goeie dade is soos ‘’n vuil lap want onthou
ons Skepper meet met ‘’n goddelike meetroede . Dan ontvang
ons daardie wonderlike hoop dat ons Vader deur SY Seun ons
kleed spierwit en splinternuut maak. Hy het die weg vir ons
elkeen gebaan en dit gee ons daardie vrymoedigheid om op Sy
verdienste te steun en te weet die pad staan oop vir my en jou .
Daarom kan ons aansluit by die Psalmis dat ons gelukkig is want
ons hoop is op God.
Job 4:6 Is jou Godsvrees nie jou hoop, jou vrome wandel nie
jou verwagting nie?
Job 13:15 Kyk, al wil Hy my ombring–ek hoop op Hom; ek sal
tog my wandel voor sy aangesig bepleit.
Jes.64:6 En ons het almal geword soos ‘n onreine, en al ons
geregtighede soos ‘n besoedelde kleed; ……
Ps 146:5 Welgeluksalig is hy wat die God van Jakob het as sy
hulp, wie se hoop is op die HERE sy God,
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 28 Julie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Riana Schuster 28 Jul.
Silla v d Merwe 28 Jul
Magda van Staden 28 Julie
Tertia Raatus 28 Jul.
Wanda Fhorbesch 28 Jul
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 96 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *