Matt 24V6

Woensdag 22 Julie 2015 Tema: Laaste dae 3
****My eie woorde
**** Wanneer mens vandag se getuienis lees verstaan mens
waarom die HERE nog wag . Nog een siel om vir Hom om te
wen, nog een verlore skapie om te gaan haal.
Matt 24V6
En julle sal hoor van oorloë en gerugte van oorloë. Pas op,
moenie verskrik word nie, want alles moet plaasvind, maar dit is
nog nie die einde nie. 7 Want die een nasie sal teen die ander
opstaan en die een koninkryk teen die ander; en daar sal
hongersnode wees en pessiektes en aardbewings op
verskillende plekke. 8 Maar al hierdie dinge is ‘n begin van die
smarte.
2Pet 3:9 Die Here vertraag nie die belofte soos sommige dit
vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie hê
dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering
moet kom.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Anoniem getuig:
Paar maande terug het ek gebed gevra vir my broer wat aan dwelms
verslaaf was en vir jare aan depressie gely het en tale male probeer
het om selfmoord te pleeg. Die Here het ons gebed verhoor en hom
SELF uit die modder slyk gaan haal. Hy is vry van dwelms en
depressie, hy het sy hart, sy siel, sy lewe, sy wil, sy alles oorgegee
aan die Here en met dit alles het ek ook my alles vir die Here gegee
en genesing gekry van my seer. Ons hele huisgesin is restore deur die
redding van sy siel. Vanoggend kan ek net elkeen bemoedig wat jare
bid en moedeloos voel, moet nie opgee nie. DIE DAG AS DIE HERE
JULLE LOT VERANDER SAL DIT WEES SOOS N DROOM.
**** Mense dis die wonder van ons God . Daar waar dit lyk of dit
onmoontlik is, juis daar gryp Hy in en wys keer op keer Hy is die
Skepper God wat net kan spreek en dit gebeur. As ons nie nood
en krisisse ervaar nie hoe gaan ons Sy wonder kan ervaar want
dan het ons nie ‘’n getuienis nie . Watookal jou nood is vandag
gee dit vir Hom en wees verseker vir elke vraag het Hy ‘’n
antwoord.
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 22 Julie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Alfred Faul 22 Julie
Carina Erasmus 22 Julie
Zeenith Cloete 22 Julie
Michael Mitchell 22 Julie
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 115 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *