Ps. 11 V1

Donderdag 9 Julie 2015 Tema: Die berg in my Lewe 4
****My eie woorde
**** Wanneer ‘n mens na die groot en majestueuse berge kyk
verteenwoordig dit ook God se grootheid, asook Sy mag en
heerlikheid Dan ervaar mens skielik hoe klein nietig en broos is
ek en jy. Berge het dikwels vir soveel mense skuiling gebied.
Tog kan ons met Dawid saamstem, soms staan jy vas en ervaar
jy dis wat jy moet doen ander kere moet jy berg toe om daar te
gaan skuil . Solank vrees net nie ons motivering is nie, want
vrees is Satan se wapen. Ek en jy vind skuiling by die Koning
van die Konings en HERE van die HERE.
Ps. 11 V1 Ek skuil by die Here. Hoe durf julle vir my sê: “Vlug na
die berge toe soos ‘n voël!
Ps 125:2 Rondom Jerusalem is berge; so is die HERE rondom
sy volk van nou af tot in ewigheid.
** Dawid weet hy kan VOLKOME op GOD vertrou kom wat wil.
Psalm 17V6 Ek roep u aan, want u sal my antwoord, my God!
Luister tog na my en hoor wat ek sê. V7 Toon u wonderlike trou,
U wat almal help wat vir hulle vyande by U skuil. V8 Beskerm my
soos die appel van u oog, steek my weg in die skaduwee
van u vleuels.
Ps 91VV1 Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind en die
beskerming van die Almagtige geniet, V2 hy sê vir die Here: “U
is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou.”
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 9 Julie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Mercia Pienaar 9 Julie
Marie Rheeder 9 Jul.
Sonet Botes 9 Jul
Sharon Barnard 9 Jul.
Betsie van der Bank 9 Jul
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 98 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *