Ps 147:11

Woensdag 29 Julie 2015 Tema: Ons Hoop 3
****My eie woorde
**** Vanoggend se eerste teks is vir my so bemoedigend.
Dit sê in ons menslike terme dat ons Hemelse Vader daarvan
hou wanneer ons hoop op Hom is. Die tweede ene is vir ons wat
alles mos wil doen en regmaak. Tog kom daar ‘’n tyd dat die
HERE s: “Hoop net in stilte op MY hulp en krag” Watookal so
groot voor jou lê in hierdie dag lê dit voor Sy voete vanmôre en
vra Hom om te sorg en glo my Hy sal.
Ps 147:11
Die HERE het ‘n welgevalle in die wat Hom vrees, wat
op Sy goedertierenheid hoop.
Klg. 3:26
Dit is goed om in stilheid te hoop op die hulp van die HERE.
Ps 62:5 (62:6)
Wees net maar stil tot God, my siel, want van Hom is my
verwagting! 6 (62:7) Sekerlik, Hy is my rots en my heil, my
rotsvesting; ek sal nie wankel nie. 7 (62:8) By God is my heil en
my eer; die rots van my sterkte, my toevlug is in God.
8 (62:9) Vertrou op Hom altyd, o volk! Stort julle hart uit voor sy
aangesig! God is ‘n toevlug vir ons. Sela.
9 (62:10) Ja, nietigheid is die mensekinders, leuens is die
aansienlikes; in die weegskaal moet hulle opgaan, almal saam is
hulle minder as nietigheid. 10 (62:11) Vertrou nie op
verdrukking en bou geen ydele hoop op rowery nie; as die
vermoë aangroei, sit daar die hart nie op nie!
11 (62:12) Een ding het God gespreek, twee is dit wat ek
gehoor het: dat die sterkte aan God behoort,
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 29Julie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Venesia v Rensburg 29 Jul.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 71 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *