Ps 97:5

Woensdag 8 Julie 2015 Tema: Die berg in my Lewe 3
****My eie woorde
****Die derde aspek is dan waar hierdie berg in my lewe uit my
pad moet kom. Hoe? Daar is twee maniere, jy moet oor die berg
gaan of die berg moet weg. Jy sien, jy kan nie om die berg gaan
nie, want dan het jy jou toets gefaal en moet jy vorentoe weer
oor dieselfde berg gaan. Tog, watter een jy ook al kies, dis net
God wat jou kan help. As ‘n fisiese berg voor Sy Almag
wegsmelt soos was…hoe nietig en klein is jou probleem (wat
soos ‘n massiewe berg voor jou lê) as jy Hom volkome daarmee
vertrou.
Ps 97:5 Berge smelt weg soos was voor die aangesig van die
HERE, voor die aangesig van die HERE van die hele aarde.
Mig 1:4 En die berge smelt onder Hom, en die laagtes skeur
oop, soos was voor die vuur, soos water wat langs ‘n helling
afstroom!
**** Tog is daar ‘’n voorwaarde
Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag;
want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van
die wat Hom soek.
Mark 11:23 Want, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie
berg sê: Hef jou op en werp jou in die see–en nie in sy hart twyfel
nie, maar glo dat wat hy sê, sal gebeur–hy sal verkry net wat hy sê.
Luk 18:27 Maar Hy antwoord: Die dinge wat by mense onmoontlik
is, is by God moontlik.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 8 Julie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Salomé Bothma 8 Jul
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 64 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *