Sag 13:9

Woensdag 1 Julie 2015 Tema: In die smeltkroes 3
****My eie woorde
**** Volgens vandag se deel gaan ons getoets en louter word
maar dit is om die onsuiwerhede uit te kry, daardie sonde wat
ons nog koester. Tog is die belofte ook daar wanneer ons in
hierdie nood verkeer en Hom aanroep sal Hy ons verhoor.
Onthou altyd kyk vorentoe nie na wat ek en jy deurgaan nie ,
maar wat wag as ons die wedloop voleindig
Sag 13:9
Dan sal Ek die derde deel in die vuur bring en hulle smelt soos
‘n mens silwer smelt en hulle toets soos ‘n mens goud toets.
Hulle sal my Naam aanroep, en Ek sal hulle verhoor. Ek sê: Dit
is my volk! En hulle sal sê: Die HERE, my God!
Heb 12V1 Daarom dan, terwyl ons so ‘n groot wolk van getuies
rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons
so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor
ons lê, 2 die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder
van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die
kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van
die troon van God gaan sit het.
GETUIENISSE en TERUGVOER
**** Weet julle gister het ek besef ons kan enige iets vir die HERE vra,
regtig enige iets. Omdat ons water deesdae ook wisselvallig is, het
ons ‘’n 25L kan vol water gekoop . My man het ‘n operasie gehad so
hy kon dit nie op die kas sit nie . Die oggend staan ek in die kombuis
en ek wil die kan op die kas kry, maar dit is net te swaar. Ek kry dit op
die stoel , maar daar staan ek. Ek begin bid en sê:” Here gee my net
die krag “ Ek staan so en kyk vir die kan, en skielik kom dit by my op,-
klim op die stoel. Toe ek dit doen is ek bokant die kan en is dit so
maklik om op te tel . Toe besef ek weer hoeveel keer probeer ons self
terwyl die deur van genade oopstaan . Kom ons raadpleeg Hom in
alles al dink ek en jy dis sommer ietsie klein , vir Hom is alles belangrik
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 1 Julie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Lientjie 1 Julie
Sophia Thys 1 Julie
Marietjie van Rensburg 1 Julie
Antoinette Horn 1 Julie
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 128 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *