Deut 4 V29

Donderdag 6 Augustus 2015 Tema: Ek voel so ….4
****My eie woorde
**** Het jy al gevoel soos ons soms hoor “ ek moes liewer vandag
in die bed gebly het “ dis mos of alles wat kan verkeerd loop
daardie dag verkeerd loop. Jy sien daar moet sulke dae wees
want die HERE toets ons om te kyk of ons Hom onvoorwaardelik
liefhet en of dit sommer net lippetaal is . soos die spreekwoord
sê: “ Talk is cheap” Dis mos maklik om die HERE te dien en te
erken as alles goed gaan maar dis opregte genade en liefde
wanneer ons in nood kan dankie sê al voel ons nie so nie .

Deut 4 V29 As julle die Here julle God daar aanroep, sal Hy
julle gebed verhoor as julle Hom nader in onverdeelde trou.
V30 “Wanneer julle in nood verkeer deurdat hierdie dinge in die
toekoms oor julle kom, moet julle terugkom na die Here julle
God, en Sy woord gehoorsaam.
V31 Die Here julle God is ‘n genadige God. Hy sal julle nie in
die steek laat of om die lewe bring nie. Hy sal nie die verbond
vergeet wat Hy met ‘n eed aan julle voorvaders bevestig het nie.
Eksodus 20:20 Toe antwoord Moses die volk: Wees nie bevrees
nie, want God het gekom om julle te beproef en dat Sy vrees
voor julle oë mag wees, sodat julle nie sondig nie.

GETUIENISSE en TERUGVOER
**** Ek het verskeie gebedsversoeke ontvang en stem saam met julle vir
wysheid en God se wil . Kom ons bid vandag almal saam “ HERE laat U
wil geskied “ immers weet Hy die beste.
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 6 Augustus 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Geen bekend
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 81 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *