Jes.47:13 ~ Ek voel so

Maandag 3 Augustus 2015 Tema: Ek voel so…..1
****My eie woorde
**** As jy antwoorde soek , alles wat ons nodig het is in die Woord
van God opgeteken…daar is jou antwoord. Daar is ‘’n verskil om
bevestiging te vra wanneer jy oor iets moet besluit en om vir ‘’n
teken te vra dat iets reg is terwyl jy weet dit is verkeerd. Ons
Hemelse Vader en Sy Seun is nie sterre voorspellers nie en toe
die HERE kwaad is vir die volk stuur Hy vir hulle ‘’n boodskap,
lees dit gerus. Dalk lees jy dit en sê ag ek glo tog nie daaraan nie .
So ek kan voor ‘’n Boeddha beeldjie buig en sê ek glo tog nie
daaraan nie. Ek weet nie eintlik waarom Heilige Gees my
vanoggend die boodskap gee nie, maar as Hy vandag met jou
praat wees gehoorsaam.
Jes.47:13 Jy het jou vermoei met die menigte van jou planne;
laat hulle tog optree en jou red—die wat die hemel indeel, die
sterrekykers wat elke maand laat weet wat oor jou sal kom.
Matt 16 V4 ‘n Slegte en afvallige geslag wil ‘n teken hê, en geen
teken sal aan hulle gegee word nie …
Ps 31 V25 Wees dus sterk en hou goeie moed, julle almal wat
julle vertroue in die Here stel.
Psalms 119:11 Ek het u woord in my hart gebêre, dat ek teen
U nie sal sondig nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 3 Augustus 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Salome Andrews 3 Aug.
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 132 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *