Jes. 55:7

Donderdag 13 Augustus 2015 Tema: Hy is Barmhartig 4
****My eie woorde
Jes. 55:7 Laat die goddelose sy weg verlaat en die kwaaddoener
sy gedagte en laat hy hom tot die HERE bekeer, dan sal Hy hom
barmhartig wees; en tot onse God, want Hy vergeef
menigvuldiglik.
Joël 2V13 En skeur julle hart en nie julle klere nie, en bekeer
julle tot die HERE julle God; want Hy is genadig en barmhartig,
lankmoedig en groot van goedertierenheid, en Een wat berou het
oor die onheil;
**** Die Here is genadig en barmhartig, Hy is lankmoedig, ja, maar
ek en jy het iets om te doen….ons moet omdraai terug draai na
Hom en ons bekeer en wegkeer van die verkeerde in ons lewe .
Ons het elkeen ‘’n vrye keuse elke dag. Sy enigste doel is juis om
soveel te red as moontlik. Satan se doel is om God se plan in die
wiele te ry.
Joh 3:17 Want God het sy Seun in die wêreld gestuur nie om
die wêreld te veroordeel nie, maar dat die wêreld deur Hom
gered kan word.
Joh 3:18 Hy wat in Hom glo, word nie veroordeel nie; maar hy
wat nie glo nie, is alreeds veroordeel omdat hy nie geglo het in
die Naam van die eniggebore Seun van God nie
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 13Augustus 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Melodie Veldhuizen 13 Aug.
Bianca 13 Aug.
Carin Lötter 13 Aug.
Gawie J v Rensburg13 Aug
Louise v Niekerk 13 Aug
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 97 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *