Jesaja 46 V3

Hiermee ‘n groot dankie aan elkeen wat hierdie bediening ondersteun.
Ek gee die bankdata net op aanvraag.
Maandag 31 Augustus. 2015 Tema: Ons behoort aan Hom 1
****My eie woorde
**** Diegene wat klein kindertjies het of gehad het, sal onthou , op
’n sekere stadium wanneer hulle net kan praat , druk hulle mos
alles so teen hulle lyfie vas en sê “myne” Vandag se teksvers
herinner my daaraan want dit laat my dink hoe die HERE ons
vashou. Dink maar terug oor jou lewe en kyk hoe Hy jou gedra en
vasgehou het . Ons vergeet maklik maar HY nooit nie
Jesaja 46 V3 Luister na My, nageslag van Jakob, almal wat oor is
uit die nageslag van Israel, julle vir wie Ek gedra het van julle
geboorte af, wat Ek vasgehou het vandat julle daar is.
V4 Ook tot in julle ouderdom is Ek die Here, tot in julle grysheid
sal Ek julle dra. Ek het julle gemaak en Ek sal julle vashou, julle
dra en julle red.
1 Petrus 2 V23 Toe Hy beledig is, het Hy nie terug beledig nie,
toe Hy gely het, het Hy nie gedreig nie, maar alles oorgelaat aan
Hom wat regverdig oordeel.
V24 Hy het self ons sondes in sy liggaam aan die kruis gedra.
Daardeur is ons vir die sondes dood en kan ons lewe in
gehoorsaamheid aan die wil van God. Deur sy wonde is julle
genees.
V25 Julle het immers soos skape rondgedwaal, maar nou het
julle teruggekom na julle Herder en die Bewaker van julle lewe.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 31 Augustus 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Hettie Erasmus 30 Aug.
Henry O’Kennedy 31 Aug
Kitty 31 Aug.
Marilise Howell 31 Aug.
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 101 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *