Matt 20:30

Woensdag 12 Augustus 2015 Tema: Hy is Barmhartig 3
****My eie woorde

Matt 20:30 En daar het twee blindes langs die pad gesit; en toe
hulle hoor dat Jesus verbygaan, roep hulle uit en sê: Wees ons
barmhartig, Here, Seun van Dawid!
V31 En die skare het hulle bestraf, dat hulle moes stilbly; maar
hulle het al harder geroep en gesê: Wees ons barmhartig, Here,
Seun van Dawid!
Hier sit twee blinde mans, hulle sien nie, maar hulle hoor. Toe
begin hulle roep. Die mense maak hulle stil, maar dit laat hulle
net harder roep : ” Wees ons barmhartig Here”
Dan vra Jesus vir hulle : Wat wil julle hê moet ek vir julle doen
en die Antwoord: “Here , dat ons oë geopen mag word” Wat
doen Jesus ….stap Hy verby? O! Nee, dit sê En Jesus het innig
jammer vir hulle gevoel en toe gee Hy wat hulle vra.
Ons almal sit langs die lewenspad, party sien en ander is
heeltemal blind. Hulle hoor by ander van die wonder van
verlossing maar het dit nog nie self beleef nie. Onthou net dit, as
jy opreg uit jou hart, uitroep: “Here wees my barmhartig….laat
ek net sien” dan is dit dieselfde Jesus van destyds. Hy hoor jou
nood en jou geroep en Hy voel innig jammer vir jou
Psalm 103:8 Barmhartig en genadig is die HERE, lankmoedig
en groot van goedertierenheid.

GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 12 Augustus 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Morné du Plessis 12 Aug
Linda v d Merwe 12 Aug.
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 51 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *