Ps.4:3 (4:4)

Donderdag 20 Augustus 2015 Tema: Wanneer ek Hom roep 4
****My eie woorde
**** Die woord sê die HERE is naby almal wat Hom aanroep …..
maar dan kom daar ietsie by … wat Hom aanroep in waarheid .
God haat leuens want dis nie in Sy karakter nie. Volgens die boek
Openbaring van Jesus sal leuenaars nie in God se Koningryk
ingaan nie . Wat van my en jou . Nee, ek praat nie van hom of
haar nie ek praat van my en jou . Wanneer Heilige Gees ons
aanspreek kyk ons gou of daar nie iemand anders is wat
kwalifiseer nie, want dan voel ek mos beter. Kom ek en jy kyk
vandag na binne en vra Hom om ons skoon te maak van leuens
deur Sy bloed en genade . Kom ons roep Hom aan in waarheid .
Ps.4:3 (4:4) Weet tog dat die HERE vir Hom ‘n gunsgenoot
afgesonder het; die HERE hoor as ek Hom aanroep.
Ps.145:18 . Die HERE is naby almal wat Hom aanroep, almal wat
Hom aanroep in waarheid.
Rom.10:12 Want daar is geen onderskeid tussen Jood en Griek
nie; dieselfde Here tog is Here van almal en is ryk oor almal wat
Hom aanroep.
Joh.14:21 Wie my gebooie het en dié bewaar, dit is hy wat My
liefhet; en wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom
liefhê en My aan hom openbaar.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 20Augustus 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Lisa Curtis 20 Aug
Leon Vraagom 20 Aug
Marco Fürstenburg 20 Aug.
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 74 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *