Ps 50:15

Vrydag 21 Augustus 2015 Tema: Wanneer ek Hom roep 5
****My eie woorde
Ps 50:15 en roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou
uithelp, en jy moet My eer.
Jer 33:3 Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend
maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie.
**** Hierdie is eintlik kosbare gedagtes. Die eerste teks sê as ons
in die nood is, kan ons Hom aanroep, dan sê dit Hy SAL jou help
MAAR jy moet HOM eer. Die tweede gedeelte is ook ‘n geroep na
die Here, maar Hy sê Hy sal jou ANTWOORD, en in Sy antwoord
sal Hy groot en ondeurgrondelike dinge aan jou bekend maak.
Iemand het eenkeer gesê as ons die hoeveelheid tyd wat ons in
gebed spandeer, vir ons maaltye sal gebruik, was ons almal
brandmaer. Miskien is dit waarom die Here ons in die donker
dieptes moet lei sodat ons so bietjie met Hom kan gesels. Ten
spyte daarvan gaan ons uitroep nie ongemerk by Hom verby nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 21, 22 &23 Augustus 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Karin Hoffmann 21 Aug.
Bardi Bester 22 Aug.
Ludwig Horn 22 Aug.
Ankia v d Westhuizen 23 Aug.
Theda Rall 23 August
Lynn Anderson 23 Aug.
Dandalene Robinson 23 Aug
Michelle Pieterse 23 Aug.
Jeanell Loots 23 Aug.
Drienie v d Berg 23 Aug.
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 74 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *