Romeine 2V4 NV

Dinsdag 25Augustus 2015 Tema: God is geduldig 2
**** My eie woorde
**** Vandag se woord is so ernstig. Ja, God is goed en geduldig
maar alles is juis tot ons redding. Soos ek so dikwels sê ons goeie
werke red ons nie maar deur wat ons doen, kan ons verlore gaan
want dit wys wat in ons harte aangaan . Die wêreld is tans
omgekeer en sovele in ons land roep uit na God. Nie een van ons
is vandag meer seker of ek môre nog daar sal wees nie. Is ek en
jy gereed om voor God te staan. Daardie God wat net speek en dit
gebeur . Deesdae hoor ek mense gebruik Jesus Christus ons
Koning se naam as ’n uitroep in ’n gesprek . My hart krimp ineen
wanneer ek dink dat ons eendag in Sy oë sal kyk wat soos
vuurvlamme is . Die HERE sê Sy Naam is Heilig soos HY Heilig is
en diegene sal nie ongestraf bly as hulle hul nie bekeer nie
Romeine 2V4 NV God is ryk in goedheid, verdraagsaamheid
en geduld! Sê dit vir jou niks nie? Besef jy nie dat God jou deur
Sy goedheid tot bekering wil lei nie? 5 Maar deur jou verharding
en jou onbekeerlike hart is jy besig om vir jouself straf op te gaar
vir die oordeelsdag, wanneer God sy regverdige oordeel sal
uitspreek. 6 Hy sal elkeen vergeld volgens sy dade:7 aan dié wat
in goeddoen volhard en op dié manier soek na ewige heerlikheid,
eer en onverganklikheid, gee Hy die ewige lewe;8 maar dié wat
uit selfsug ongehoorsaam is aan die waarheid en toegee aan die
ongeregtigheid, straf Hy in sy toorn.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 25 Augustus 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Wynton Benjamin 25 Augustus
Sharon Brookes 25 Aug.
Ingrid Goagoses 25 Aug.
Ronel Johnstone 25 Aug
Harry Vosloo 25 Aug.
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 71 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *