Snoektert resep 1

Witsous:
Maak 500ml witsous en voeg een koppie gerasperde kaas by.

Kors:
2 koppies meel
1 koppie botter
1 koppie gerasperde kaas

Rasper die botter in meel en voeg die kaas by Vryf alles saam tot krummels en druk in bak met vingers om kors te vorm.

Vulsel:
1 gaar snoek gevlok
Meng die witsous met gevlokte snoek
Meng een geklitste eier en ‘n halfkoppie melk en vou dit in die snoekmengsel
Gooi in kors
Strooi paprika bo-op en bak teen 180 vir 30 – 45 min, oop.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,435 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *