Lukas 9:62

Donderdag 17 Sept. 2015 Tema: Moenie ophou nie –hou aan4
****My eie woorde
**** Daar was weer ‘n massiewe aardbewing in Chili met Tsunami
waarskuwing. Dit gaan woes oral dit lyk of alles uitmekaar val
maar een ding is seker die beloftes van die HERE staan vas en
ons kan daaraan vashou kom wat wil. Ons kan almal so maklik
terug kyk en droom oor die verlede maar dis verbykom ons maak
die beste van vandag.

Lukas 9:62 Toe sê Jesus: “Iemand wat die hand aan die ploeg
slaan en aanhou omkyk na wat agter is, is nie geskik vir die
koninkryk van God nie.”
Filippense 3:14 Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is
en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te
verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.
Hebreërs 6:18 Die twee onveranderlike dinge, die belofte en die
eed, waarborg dat God Sy woord gestand sal doen, en is vir ons
wat ons toevlug tot Hom geneem het, ‘n kragtige aansporing om
vas te hou aan die hoop op wat vir ons weggelê is.
Openbaring 3:11 Kyk, Ek kom gou! Hou vas wat jy het, sodat
niemand jou kroon kan neem nie.

GETUIENISSE en TERUGVOER
**** Ek het verskeie gebedsversoeke ontvang en stem saam met julle vir
wysheid en God se wil . Kom ons bid vandag almal saam “ HERE laat U
wil geskied “ immers weet Hy die beste.
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 17Sept. 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Elizabeth Els 17 Sept.
Antionette Ludick 17 Sept
Frans Botha 17 Sept.
Alma Alcock 17 Sept.
Cliff Silver 17 Sept.
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 113 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *