Jak 1V 12

Woensdag 16 Sept. 2015 Tema: Moenie ophou nie –hou aan3
****My eie woorde

**** Ek dink as ons die laaste gedeelte van vandag se tekse sou
toepas sou daar 80 % minder moeilikheid wees. Ons kan so
maklik die blaam op ons Skepper plaas wanneer dinge verkeerd
loop . Hy het dan al die mag gesag en vermoë so hoekom gryp Hy
nie in nie. Dalk wag Hy nog vir my en vir jou …dalk is daar iets
wat ek en jy nog moet leer maar ons dop die toets elke keer so
dan begin Hy weer van vooraf. Jy sien Jesus se pad is ’n pad van
opoffering van gee sonder om terug te verwag van tweede myl
loop. Die wêreld vandag sê ek die beste ek die eerste ek die
grootste. Jesus se pad … ek is laaste ek is die minste ek is die
kleinste . Hy is die grootste in my die beste in my en die eerste en
die laaste van die heelal.

Jak 1V 12 Salig is die man wat versoeking verdra, want as hy die
toets deurstaan het, sal hy die kroon van die lewe ontvang wat die
Here beloof het aan die wat Hom liefhet.13 Laat niemand, as hy
in versoeking kom, sê: Ek word deur God versoek nie. Want God
kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy
niemand nie.14 Maar elkeen word versoek as hy deur sy eie
begeerlikheid weggesleep en verlok word.15 Daarna, as die
begeerlikheid ontvang het, baar dit sonde; en as die sonde tot
volle ontwikkeling gekom het, bring dit die dood voort.16 Moenie
dwaal nie, my geliefde broeders.17 Elke goeie gif en elke
volmaakte gawe daal van bo af neer, van die Vader van die ligte,
by wie daar geen verandering of skaduwee van omkering is
nie.18 Volgens sy wil het Hy ons voortgebring deur die woord van
die waarheid, sodat ons as eerstelinge van Sy skepsele kan
wees.19 So dan, my geliefde broeders, elke mens moet gou
wees om te hoor, stadig om te praat, stadig om toornig te
word.

GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 16 Sept. 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Marina Griessel 16 Sept
Alet Collet 16 Sept
Wilma Havinga 16 Sept.
Colleen Bergman 16 Sept
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 79 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *