Jer 17: 7

Dinsdag 29 Sept. 2015 Tema: Hoe lyk my vrugte? 2
****My eie Woorde

Jer 17: 7 Geseënd is die man wat op die HERE vertrou, en wie se
vertroue die HERE is. 8 Want hy sal wees soos ‘n boom wat by die
water geplant is en sy wortels uitskiet by die stroom en nie vrees as
daar hitte kom nie, maar sy blad bly groen; en in ‘n jaar van droogte
is hy nie besorg nie en hou nie op om vrugte te dra nie. 9
Bedrieglik is die hart bo alle dinge, ja, verdorwe is dit; wie kan dit
ken? 10 Ek, die HERE, deursoek die hart, toets die niere, om aan
elkeen te gee na sy weë, volgens die vrug van sy handelinge.

****Hoe lyk ons vrugte in die moeilike tye? Die Here sê dat as ons
op Hom vertrou sal ons selfs in die moeilike tyd nog prag vrugte
voortbring. As my vrugte dan slegte vrugte is hoe verander ek dit?
Daar is net een manier gaan na die Tuinier dat Hy jou boom kan
verander . Ons werk aan die vrugte Hy verander die boom dan
produseer dit spog vrugte.
Matt 11:28
Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus
gee.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 29 Sept. 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Louise Herbst 29 Sept
Pieter Botes 29 Sept
Annamarie Jansen 29 Sept
Henna Appel 29 Sept.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 78 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *