Jes.53:6

Vrydag 4 Sept. 2015 Tema: Ons behoort aan Hom 5
****My eie woorde
**** Toe Jesus sterf aan die kruis was die las van ons elkeen se
sonde op Hom. Hy het my en jou met Sy lewe kom koop. Tog loop
ons almal steeds ons eie pad totdat Sy genade oor ons skyn en
ons Sy groot liefde sien. Alles in die eindtyd gaan oor Christus.
Onthou almal sê ek aanbid “God” maar niemand kan tot die
Vader kom behalwe deur die Seun maak nie saak nie dis waaroor
dit gaan . Lees vandag weer hoe ons die Antichris kan uitken
Jes.53:6 Ons almal het gedwaal soos skape, ons het elkeen sy
eie pad geloop; maar die HERE het die ongeregtigheid van ons
almal op Hom laat neerkom.
Joh .10V27-30
27 My skape luister na my stem, en Ek ken hulle, en hulle volg
My.28 En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore
gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie.
29 My vader wat hulle aan My gegee het, is groter as almal; en
niemand kan hulle uit die hand van my Vader ruk nie.30 Ek en die
Vader is een.
1 Joh 4V2-4
2 Hieraan ken julle die Gees van God: elke gees wat bely dat
Jesus Christus in die vlees gekom het, is uit God;
3 en elke gees wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom
het nie, is nie uit God nie; en dit is die gees van die Antichris waarvan
julle gehoor het dat hy kom, en hy is nou al in die wêreld.
4 Julle is uit God, my kinders, en het hulle oorwin, omdat Hy wat
in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 4, 5 & 6 Sept. 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Eddie Hanekom 4 Sept
Jaco Venter 4 Sept.
Henriette Beukes 4 Sept
Leandé Muller 4 Sept
Celia Fondse 5 Sept.
Elvida de Wee 6 Sept
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 2 Sept. 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Daleen Barnard 2 Sept.
Hanlie Lotter 2 Sept.
Sandra Jacobs Sept 2
Johan de Jonge 2 Sept
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 70 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *