Luk 21:25 ~ In Benoudheid

Vrydag Sept. 11 2015 Tema: In benoudheid 5
****My eie woorde
**** Daar is voorwaar benoudheid van nasies oral . daarmee saam
het hulle mos nou ons “oer aapmens boetie “ in Suid Afrika
ontdek. Almal is gaande want dan het ons Skepper God ons nie
gemaak nie. Satan lag te lekker maar verseker is die spreekwoord
sowaar wie laaste lag-lag die lekkerste. Is jou olie gereed in jou
lamp, daardie geestelike olie om jou geloof staande te hou in tye
van benoudheid
Luk 21:25
En daar sal tekens wees aan son en maan en sterre, en op die
aarde benoudheid van nasies in hulle radeloosheid, wanneer see
en branders dreun,
Jesaja 55:3 Neig julle oor en kom na My toe, luister, en julle siel
sal lewe; Ek wil met julle ‘n ewige verbond sluit: die bestendige
genadebewyse van Dawid.
Mat t.25:4 Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam
met hul lampe geneem. V5 En terwyl die bruidegom talm om te
kom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak.
V6 En middernag was daar ‘n geroep: Daar kom die bruidegom;
gaan uit hom tegemoet! V7 Toe staan al daardie maagde op en
maak hulle lampe gereed.
Matteus 11:28 Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is,
en Ek sal julle rus gee.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 11, 12 & 13 Sept. 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Maresa Koekemoer 11 Sept
Patro Krause 11 Sept.
Edna Koekemoer 11 Sept
Walter Muller 12 Sept.
Linda Potgieter 12 Sept.
Benita Losper 13 Sept.
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 84 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *