Mark 4:39

Maandag 21 Sept. 2015 Tema: Swyg –Wees stil. 1
****My eie woorde
**** Die volgende twee maande is gewoonlik die “wind-maande”
Tog is daar in ons elkeen se lewens ‘n tyd van winde en storms
maar daar is ook tye van stilte. Miskien maal en woed die storms
om jou rond, of dalk is daar ‘’n stilte en jy ervaar jy hoor nie meer
die HERE se stem nie . Onthou vandag dat ons die God wat storms
kan stilmaak dien. Hy het al die mag , die krag en gesag, so vra
Hom vandag om ook die storms in jou lewe te laat swyg,
sodat jy weer Sy stem kan hoor. Soms is ons so besig dat ons Sy
stem nie meer hoor nie. Ander kere sê Hy nie wat ek wil hoor nie
dan word Hy stil . Mag Hy van die die storms in jou lewe so stilmaak
dat jy opnuut Sy stem kan hoor.

Mark 4:39 En Hy het opgestaan en die wind bestraf en vir die see
gesê Swyg, wees stil! En die wind het gaan lê, en daar het ‘n groot
stilte gekom.
Pred 3:1 ALLES het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die
hemel is daar ‘n tyd:…..
Mark_9:7 En daar kom ‘n wolk wat hulle oordek; en uit die wolk
kom ‘n stem wat sê: Dit is my geliefde Seun, luister na Hom!

GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 21 Sept. 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Frieda Nieuwenhuizen 21 Sept
Carin Strydom 21 Sept
Jan Janse van Rensburg 21 Sept
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 90 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *