Matt 7:17

Woensdag 30 Sept. 2015 Tema: Hoe lyk my vrugte? 3
****My eie woorde
**** Vandag se deel is nogal ernstig. Hoe lyk die vrugte wat ek dra?
Die Woord sê ons word aan ons vrugte geken. So dit wat ek doen
en sê is dit wat in my hart is . Tog kan ons mos verander. Ek doen
en sê elke dag goed waaroor ek voel ek die HERE se hart
seermaak, maar ek moet weer regmaak. Ek kan nie bly lê en sê “
arme ekke” nie . Ons staan op en gaan terug na ons Vader. Ons
moet met volharding vrug dra en hard stry om op hierdie smal weg
te bly
Matt 7:17
17 So dra elke goeie boom goeie vrugte; maar ‘n slegte
boom dra slegte vrugte. 18 ‘n Goeie boom kan geen slegte vrugte
dra nie, en ‘n slegte boom ook geen goeie vrugte nie. 19 Elke
boom wat nie goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur
gegooi. 20 So sal julle hulle dan aan hul vrugte ken.
Luk 8:8 En ‘n ander deel het in die goeie grond geval en gegroei
en honderdvoudige vrug opgelewer. Toe Hy dit gesê het, roep Hy
uit: Wie ore het om te hoor, laat hom hoor!
Luk 8:15 En wat in die goeie grond val–dit is die wat, nadat hulle
gehoor het, die woord in ‘n edele en goeie hart hou en met
volharding vrug dra.
Luk.13:24 Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want baie,
sê Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en sal nie in staat wees
nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 30 Sept. 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Robert Schuster 30 Sept
Erica Wentzel 30 Sept
Susan Marais 30 Sept.
Susan Serjak 30 Sept.
Francois Jacobs 30 Sept.
Etienne Victor 30 Sept
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 73 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *