Ps 119:143

Donderdag 10 Sept. 2015 Tema: In benoudheid 4
****My eie woorde
Ps 119:143 Benoudheid en angs het my getref, maar u gebooie is
my verlustiging. Ps 120:1’n Bedevaartslied. Ek roep die HERE
aan in my benoudheid, en Hy verhoor my. Ps 138:7As ek te
midde van benoudheid wandel, behou U my in die lewe; U steek u
hand uit teen die toorn van my vyande, en u regterhand verlos my.
Ps 143:11o HERE, maak my lewend om u Naam ontwil; lei my
siel uit die benoudheid, in u geregtigheid.
**** Miskien ervaar jy ook dat die benoudheid om jou toegesak
het. Dis donker om jou daar is NIEMAND wat jou kan help nie.
Tog wanneer jy in hierdie benoudheid jou hand na die Here
uitsteek en sê Here HELP MY! Dan in ‘n oomblik is jou Naam op
Jesus se lippe en tree HY vir jou in by ons Hemelse Vader.
Net soos Hy destyds vir Jakob gesê het is SY WOORD
vanoggend net vir jou asof jy die enigste een op die Hele aarde is:
Gen. 26:24
En die HERE het aan hom in dieselfde nag verskyn en gesê: Ek is
die God van Abraham, jou vader. Moenie bang wees nie, want Ek
is met jou;…….
GETUIENISSE en TERUGVOER
J-A getuig:
“Jou emails is so ‘n seën vir my. Ek wil net getuig hoe die Here my help
en lei deur jou email. My geloof is so versterk daardeur. Ek is deur baie
beproewings. En ek weet hoe dit voel om 24/7 in spastiese pyn te wees.
Maar deur God se genade. Hy het my pad laat kruis met ‘n Dokter. Uit
respek vir sy privaatheid gaan ek nie sy naam noem nie. Maar ek is
gebore met serebral palsy en vir jare moes ek sonder die regte
medikasie klaarkom omdat ek nie medies gehad het nie. En 10 jaar
terug het ek ‘n epidural gehad met my meisiekind se geboorte wat
verkeerd ingedien is en my senuweestelsel so verswak het dat ek met ‘n
loopraam op geëindig het. 10 jaar en fisio later het ek met kruk geëindig.
En nou twee weke en 5 dae terug het ek met my medikasie begin. En ek
is tans twee weke en vyf dae sonder my kruk, pynloos en ek loop
NORMAAL. ALLE EER AAN GOD want sonder Hom sou ek dit nie kon
doen nie.”
**** Wat ’n wonderlike ervaring om weer normaal te loop. Ag, ek
loof ons HERE saam met jou. Waarlik, ons dien steeds die God
van wonders!
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 10 Sept. 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Geen bekend
Ina v.d. Vyfer 10 Sept.
Lazya Erasmus 10 Sept.
Sandra Botha 10 Sept.
Marina van der Merwe 10 Sept.
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 77 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *