VINNIGE SUURLEMOENTERT

Bestanddele
1 blik kondensmelk
3/4 koppie suurlemoensap (of minder na smaak)
500 ml ultramel room
1 pak tennisbeskuitjies

Metode
Klits room en kondensmelk saam. Voeg suurlemoensap by en klop tot styf. Voer bak uit met beskuitjies en gooi mengsel in. Sit in yskas en laat styf word en sprinkel dan 100/1000’s oor of krummel ‘n beskuitjie bo-oor net voor opdien.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 16,512 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *