1Pet. 2V21-25

Donderdag 22 Oktober. 2015 Tema: Ons Herder 4
****My eie woorde
**** Die tweede deel is iets wat ons seker almal uit ons koppe ken,
Tog dink ek nie ons besef aldag die grootheid van daardie
welbekende woorde van Dawid nie. Dit gaan nie regtig oor die
herder nie, maar oor WIE hierdie Herder is, maar ook Wie Hy vir my
is. Wanneer jy ooit in nood verkeer sê gerus hierdie paar woorde,
HERE U is MY Herder. Weet dan verseker Hy stap voor jou uit en jy
hoef nie te vrees nie
1Pet. 2V21-25
21 Want hiertoe is julle geroep, omdat Christus ook vir julle gely het
en julle ‘n voorbeeld nagelaat het, sodat julle sy voetstappe kan
navolg;22 Hy wat geen sonde gedoen het nie, en in wie se mond
geen bedrog gevind is nie;23 wat, toe Hy uitgeskel is, nie terug
uitgeskel het nie; toe Hy gely het, nie gedreig het nie, maar dit
oorgegee het aan Hom wat regverdig oordeel;
24 wat self ons sondes in sy liggaam op die kruishout gedra het,
sodat ons die sondes kan afsterwe en vir die geregtigheid lewe;
deur wie se wonde julle genees is.25 Want julle was soos
dwalende skape, maar nou het julle teruggekeer na die Herder en
Opsiener van julle siele.
Psalms 23:1 ‘n Psalm van Dawid. Die HERE is MY herder; niks sal
my ontbreek nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
**** Baie dankie vir almal wat saam gevas en gebid het. Onthou dit mag
lyk of die HERE stadig is maar Hy is nooit laat nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 22 Oktober 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Pieter Willemse 22 Okt.
Aletta Van Rensburg 22 Okt
Tokkie Steyn 22 Okt
Mara de Jonge 22 Okt
Hannelie Pienaar 22 Okt
Debbie Oberholzer 22 Okt.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 82 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *