Esegiël 34

Ek het die vasprogram vir 36 mensies gestuur
Indien jy saam vas en dit nog nie ontvang het nie laat my weet asb.
Dinsdag 20 Okt.. 2015 Tema: Ons Herder 2
****My eie Woorde
**** Dalk is jy ‘n herder wie die Here vanoggend aanspreek, of
miskien is jy soos ek, een van die skapies wat opsien na die
herders, tog maan die Here ons hier dat ons eerder na Hom moet
kyk want die “wilde diere” nl die duiwel en sy bose magte wil ons
verskeur. Verder nog dit….luister jy net na boodskappe wat jou
goed laat voel, wat jou gehoor streel, of vra jy dalk : “ Here praat U
vandag met my?” Ons lewe in ernstige tye. Sê my ? As ‘n
aardbewing of orkaan of Tsunami ons vandag sou tref waar
duisende op een dag sterf….is ek en jy REGTIG gereed? Is ons?
Dan weer kan ek of jy VANDAG in ‘n motorongeluk sterf nê.
Esegiël 34
7 Daarom, o herders, hoor die woord van die HERE:
8 So waar as Ek leef, spreek die Here HERE, gewis, omdat my
skape ‘n prooi geword het en my skape as voedsel gedien het van
al die wilde diere van die veld, omdat daar geen herder was nie, en
my herders na my skape nie vra nie; en die herders aan
hulleself weiding verskaf, maar my skape nie laat wei nie—
9 daarom, o herders, hoor die woord van die HERE!
10 So sê die Here HERE: Kyk, Ek het dit teen die herders! En Ek
sal my skape van hulle hand eis en maak dat hulle geen skape
meer oppas nie, sodat die herders aan hulleself nie meer weiding
sal verskaf nie; en Ek sal my skape uit hulle mond uitruk, sodat dit
hulle nie as voedsel sal dien nie.
11 Want so sê die Here HERE: Kyk, hier is Ek, en Ek sal na my
skape vra en vir hulle sorg.
12 Soos ‘n herder vir sy trop skape sorg op die dag as hy onder sy
verspreide skape is, so sal Ek vir my skape sorg; en Ek sal hulle red
uit al die plekke waarheen hulle verstrooi is, op die dag van wolke
en donkerheid.
2Tim 4v1 Ek besweer jou dan voor God en die Here Jesus Christus,
wat
die lewende en die dode sal oordeel by sy verskyning en sy
koninkryk:
2 verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf,
vermaan in alle lankmoedigheid en lering;
3 want daar sal ‘n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal
verdra nie, maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir
hulle ‘n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie
4 en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot
fabels.
5 Maar wees jy in alles nugter; ly verdrukking; doen die werk van ‘n
evangelis; vervul jou bediening.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 20 Okt.. 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Mev MM Bodenstein 20 Okt.
Tweeling:
Cobus Grobbelaar 20 Okt
Johan Grobbelaar 20 Okt.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 137 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *