Kaiings

Bestanddele
2 lamslieslappe (kaiings)
1 eetlepel rooipeper
1 eetlepel sout
1 eetlepel rissie-geelsout

Metode
Sny die lieslappe in 1 cm blokkies. Braai dit in ‘n swaarboompot tot bruin en bros. Sit dit op kombuispapier, sodat dit van die vet kan absorbeer. Besprinkel met die speserye. Eet dit op brood.

(Visited 589 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui