Lekker Verby Hoender

Bestanddele
4 hoender fillet borsies
olie
rooi soetrisse
groen soetrissie
geel soetrissie
handvol klein mielies
handvol groenbone
2 blikkies grenadellapulp
1 koppie grenadellasap
foelie
Metode

Metode
Seël die hoender vinnig in ‘n pan met olie. Haal uit en sit afsonderlik in ‘n “pakkie” foelie. Sny die soetrissies in repies en plaas ‘n paar repies op elke stukkie hoender. Plaas ‘n mielie en groenbone bo-op. Bedek met 2 eetlepels pulp en 2 eetlepels grenadellasap. Vou elke pakkie toe.
Bak vir 20 minute teen 180 grade in die oond.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 466 times, 1 visits today)
Advertisements

One thought on “Lekker Verby Hoender”

  1. LIPlekker Verby.

    Dankie tog vir n iets-heeltemal-anders-hoender-resep!

    Ons is baie lief vir hoender, is al uitgekuier met my gewone resepte. Gaan beslis hierdie naweek hierdie resep voorberei.

    Sal foto stuur.

    Groete
    Laurna

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *