Matt 12:33

Donderdag 1 Oktober. 2015 Tema: Hoe lyk my vrugte? 4
****My eie woorde
**** Het jy al toegelaat dat goed by jou mond uitkom en agterna is jy
so spyt jy kan jou tong afbyt. Die hartseer deel is juis dit , dat Jesus
sê dis eintlik wie ek is. Vandag se teksgedeeltes sluit eintlik aan by
gister . Dan kom die raad wat ons ontvang…. As ons Wysheid
nodig het, is dit beskikbaar sonder voorbehoud. Wonderlik. !
Matt 12:33
Julle moet òf die boom goed maak en sy vrugte goed, òf julle moet
die boom sleg maak en sy vrugte sleg; want aan die vrugte word die
boom geken. 34 Addergeslag, hoe kan julle goeie dinge praat
terwyl julle sleg is? Want uit die oorvloed van die hart praat die
mond. 35 Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart goeie
dinge te voorskyn, en die slegte mens bring uit die slegte skat
slegte dinge te voorskyn. 36 Maar Ek sê vir julle dat van elke ydele
woord wat die mense praat, daarvan moet hulle rekenskap gee in
die oordeelsdag. 37 Want uit jou woorde sal jy geregverdig word,
en uit jou woorde sal jy veroordeel word.
Jak 3:17
Maar die wysheid van bo is ten eerste rein, dan vredeliewend,
vriendelik, geseglik, vol barmhartigheid en goeie vrugte, onpartydig
en ongeveins.
GETUIENISSE en TERUGVOER
**** Ek het verskeie gebedsversoeke ontvang en stem saam met julle vir
wysheid en God se wil . Kom ons bid vandag almal saam “ HERE laat U
wil geskied “ immers weet Hy die beste.
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 1 Oktober 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Tillie Coetzee 1 Okt.
Willie Oosthuizen 1 Okt
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 56 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *