Prutpot Hoender

Bestanddele
1 hoender
Royco – cook in sauce (tamatie bredie geur)
wortels
patat
uie
aartappels

Metode
Plaas heel hoender in prutpot. Maak die sous aan met water. Bedek hoender met groente. Sit prutpot op laag. Laat dit heeldag prut. Hoender sal gaar wees teen vanaand

Print Friendly, PDF & Email
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *