Ps. 12:5 (12:6)

Mense daar het pakkies CD’s terug gekom wat ek al maande terug gepos het,
So indien jy nog nie ontvang het nie stuur asb weer jou naam en adres asook
die nommers wat jy nog nie het nie. CD’s 1 tot 13 is voltooid.
Vrydag 16 Okt. 2015 Tema: Behoeftiges 5
****My eie woorde
****Weet julle soms vra mense vir goed in hulle nood. In my
menslikheid kyk ek na die versoek en dan gee ek dit vir die Here en
sê: “Here ek verstaan nie die een nie maar U sal verstaan”, en dan
kom verras die Here my dat ek in skaamte my kop moet laat sak,
want Hy het in daardie persoon se hart gekyk en daardie persoon
se behoefte raakgesien. Daarom watookal JOU behoefte vandag is
hoe groot of hoe klein, vertrou Hom daarmee. Net so is ons land en
mense in nood. Dit lyk letterlik of Satan soos ’n brullende leeu
rondhardloop
Ps. 12:5 (12:6) Oor die verdrukking van die ellendiges, oor die
gesug van die behoeftiges sal Ek nou opstaan, sê die HERE; Ek sal
hom in veiligheid stel wat daarna smag.
Ps. 69:33 (69:34) Want die HERE luister na die behoeftiges en
verag sy gevangenes nie.
Fil. 4:19 En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom
in heerlikheid deur Christus Jesus.
GETUIENISSE en TERUGVOER
**** Goeiemôre almal. Nog 5 daggies oor, dan vas ons almal saam Ek
prys die HERE daar is reeds 15 persone wat hulle name gestuur het.
Onthou die HERE het ons ‘n kragtige wapen gegee om die bose te
verslaan maar ook om ons opregtheid in verootmoediging aan Hom te
toon. Dalk wik en weeg jy nog. Luister na die stemmetjie van die Heilige
Gees wat hier in jou gedagtes werk en sê: ” Jy kan dit doen” Stuur ‘n epos
met die opskrif -Vasdag, aan blye.versekering@gmail.com Geseënde
daggie en naweek.
Matt 5:3 NV “Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God
is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 16,17 & 18 Oktober. 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Lucille Marais – 16 Oktober
Louisa Seibes 16 Okt.
Linda v d Merwe 16 Okt.
Ilze Liebenberg 17 Okt
Elmarie Basson 17 Okt
Ria Jordaan 17 Okt
Elize Botha 17 Okt.
Danie Luttig 17 Okt
Drienie Berg 17 Okt
Erika Mckay 17 Okt.
Thea Gerber 18 Okt
Hermien van Niekerk 18 Okt.( Drie Riviere )
Gordon Bruwer 18 Oktober
Sue Robbeson 18 Okt
Wilma Pieterse 18 Okt
Schadré Kriel 18 Okt

Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 73 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *