Psalms 38:10

Maandag 26 Oktober. 2015 Tema: Jubel in die HERE 1
****My eie woorde
****Dalk ervaar jy wat die Psalmis ervaar het , sy krag is weg en hy
sien nie eers meer die lig nie .Dis presies hoe die duiwel werk hy
lat ons fokus op hier en nou. Geloof kyk die ewigheid in.
Die duiwel gebruik ons emosies en gevoelens, Jesus sê dit maak
nie saak hoe jy nou voel nie, Ek is steeds lief vir jou al voel jy nie so
nie. Kom ek en jy Jubel vanoggend opnuut in die Here soos
Habakuk sê, want eers dan sal ons soos ʼn ribbok kan hardloop, al
sien ons niks ons loop die pad van geloof.
Psalms 38:10 (38:11) My hart slaan vinnig, my krag het my
verlaat; en die lig van my oë, ook dit is nie by my nie.
Habakuk 3v17 Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die
wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom
sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die
kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees
nie—18 nogtans sal ek jubel in die HERE, ek sal juig in die God
van my heil.19 Die HERE Here is my sterkte, en Hy maak my
voete soos dié van herte, en Hy laat my tree op my hoogtes.
1Kor 9V26 Ek hardloop dan soos een wat nie onseker is nie; ek
slaan met die vuis soos een wat nie in die lug slaan nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Vanoggend sê ek dankie verskeie plekke het die lafenis van reën gehad.
Ons weet dis nog nie genoeg nie, maar ons se baie dankie HERE U het
die aarde weer verkoel en ons pleit stemme gehoor
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 26 Okt. 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Kobus Venter 26 Okt
T Neis ( Namibië) 26 Okt
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 86 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *