Psalms 84:2 (84:3)

Aankondiging:
Mense ek doen hierdie dagstukkies al vir 17 jaar.
Ek gaan vir November verlof neem en sal Desember 2015 weer vir 2 weke aangaan
In die Nuwejaar beplan ek om vernuwing te bring maar die inligting later.
Ek ontvang steeds my epos op my selfoon so voel vry om my te kontak.
Jesusgroete en seën vir elkeen. Lente .
Vrydag 30 Okt. 2015 Tema: Jubel in die HERE 5
****My eie woorde
Psalms 84:2 (84:3) My siel verlang, ja, smag na die voorhowe van
die HERE; my hart en my vlees jubel uit tot die lewende God.
Ps.28:7 Die HERE is my sterkte en my skild; op Hom het my hart
vertrou, en ek is gehelp; daarom jubel my hart en sal ek Hom loof
met my gesang.
Ps.32:11 Wees bly in die HERE en juig, o regverdiges! En jubel,
alle opregtes van hart!
Ps.33:1 o Regverdiges, jubel in die HERE! ‘n Loflied betaam die
opregtes.
GETUIENISSE en TERUGVOER
**** Ek het verskeie gebedsversoeke ontvang. Ek stem saam met julle in
gebed “ Laat U wil geskied” Dankie, vir diegene wat terugvoer gee die
ander sal ons seker eers in die hiernamaals weet hoe die HERE
geantwoord het.
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE ,30, 31 Okt.& 1 Nov. 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Antoinette Muller 30 Okt.
Ankia Prinsloo 30 Okt.
Yolandi Loots 31 Okt
Stella Slabbert 31 Okt
Willie Janse v Rensburg 31 Okt.
Johan Losper 31 Okt.
Lorrian Vorster 1 Nov.
Marshallane Morolong 1 Nov.
Glenda Eksteen 1Nov
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 57 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *