Rysslaai

Bestanddele
2 koppies witrys
1 pakkie bruinuiesoppoeier
1 pakkie spek, gekap
1 pakkie vars sampioene
1 ui, gekap
Metode

Metode
Kook rys saam met soppoeier tot gaar. Braai die ui, sampioene en spek saam. Meng alles goed saam.
Jy kan ook ‘n handvol pietersielie, rosatamaties en agurkies byvoeg.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 789 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *