Spreuke 28:13

Woensdag 7 Okt.2015 Tema: Ons aartsvyand 3
****My eie woorde
****Die duiwel se domein is hierdie wêreld en hy maak vele se oë
toe vir die dinge van God. Dis sy missie dat die lig van Jesus ons
nie sal bereik nie. Dis ons missie om dit reg te stel. Verder vertel
vandag se getuienis vir my dat die HERE ons selfs beskerm
wanneer ons dit nie eers weet nie. Die interessante deel van die
getuienis is die groot les wat daarin opgesluit is . Toe hulle die fout
uitvind het hulle dit reggestel. Hulle het nie verwag dat die HERE
nou maar vir altyd so sal sorg nie. Net so in ons geestelike lewe.
Wanneer ons ons sonde ontdek moet ons bely en laat staan.
2Kor 4:3-43 Maar as ons evangelie dan nog bedek is, is dit bedek
in die wat verlore gaan,4 naamlik die ongelowiges in wie die god
van hierdie wêreld die sinne verblind het, sodat die verligting van
die evangelie van die heerlikheid van Christus, wat die beeld van
God is, op hulle nie sou skyn nie.
Spreuke 30:5 Elke woord van God is gelouter; Hy is ‘n skild vir die
wat by Hom skuil.
Psalms 119:9 Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur
dit te hou na u woord.
Spreuke 28:13 Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig
wees nie; maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid
vind.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Doelien getuig :
“Vanaand kan ek getuig dat ons n groot God aanbid. Sy genade is so
groot. Ons het vir 2 maande met bakkie gery met lisensie wat verval het
en het ons gery Noord-Kaap , Nelspruit , Stilfontein en langnaweek
viswaters toe en nie eenkeer is ons voorgekeer nie. Net God kon ons so
bewaar. Toe my man ons trailer se lisensie vanoggend doen, toe kyk hy
wanneer die bakkie verval toe hy die ontdekking doen. Dankie Here vir U
liefde en genade vir ons. AMEN”
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 7 Okt.2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Corrie Rossouw 07 Okt.
David Volschenk 7 Okt
Jan Loots 7 Okt.
Rico Murphy 7 Okt
Martie Killian 7 Okt.
Kobus 7 Okt.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 132 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *