GEBRAAIDE BUIN SAMPIOENE

Malinda van Deventer

Metode
Haal die middelste deel van die samipoen uit.
Voeg biltongsaagsels daarin en strooi kaas en knoffel bo-oor.
Sit dan ‘n bietjie knoffelbotter op elke sampioen.
Plaas die sampioene bo-op foelie en sit net so paar minute op braaier en geniet.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 183 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *