Genesis 2:8

Goeiemôre almal. Ek is weer terug soos ek belowe het vir twee
weke tot en met 11 Desember 2015 en dan spring ons weer
weg in die nuwe jaar. Intussen het ons die wonderlikste seën
ontvang en ’n pragtige welgeskape kleinkind –dogtertjie ryker
geword op 19 Nov.2015 Baie dankie vir almal se seënwense en
deel in ons vreugde.

Maandag 30 November. 2015 Tema: Belangrike Tuine 1
****My eie woorde
**** ‘n Nuwe week en ‘n nuwe dag en amper ’n nuwe maand.
Nogtans is ons byna by die einde van die jaar. As jy hier lees is jy
een van die bevoorregtes om dit te kan ervaar om gespaar te wees
en dit te beleef. Hierdie week kyk ons na die verskillende tuine in
God se woord. Die eerste oorspronklike tuin was vry van sorge,
harde arbeid en onkruid . Dit was ‘n lus vir die oog en elke dag was
‘n heerlikheid, met vrugte, blomme en rivier strome. In die
aandwindjie het God gewandel in die tuin en tyd met sy twee nuwe
kinders deurgebring…. Toe kom sonde. Dis ook die tuin wat seker
die meeste bespreek is in alle eeue, omdat Satan hierdeur tuin se
Skeppingsverhaal tot niet wil maak. Hy wil juis hê dat almal aan
ons Skepper God kan twyfel en glo alles het sommer vanself
ontstaan. Sonde het gemaak dat die twee nuwe mense vir God wou
wegkruip. Tog weet ek en jy wanneer ons terug kyk op hierdie jaar
met alles wat met elkeen van ons gebeur het …. Daar is net een
antwoord en dis juis om by Hom skuiling te vind.

Genesis 2:8
V8 Ook het die HERE God ‘n tuin geplant in Eden, in die Ooste, en
daar aan die mens wat Hy geformeer het, ‘n plek gegee.
V9 En die HERE God het allerhande bome uit die grond laat
uitspruit, begeerlik om te sien en goed om van te eet; ook die boom
van die lewe in die middel van die tuin, en die boom van die kennis
van goed en kwaad.
Gen.2:10 En daar het ‘n rivier uit Eden uitgegaan om die tuin nat te
maak; en daarvandaan is dit verdeel en het vier lope geword.
Gen 3:8 En hulle het die stem van die HERE God gehoor terwyl Hy
wandel in die tuin in die aandwindjie; en die mens en sy vrou het
hulle verberg vir die aangesig van die HERE God tussen die bome
van die tuin.
Sef.3:12 En Ek sal tussen jou in laat oorbly ‘n ellendige en geringe
volk wat by die Naam van die HERE skuiling soek.

GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 30 November 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag en gister verjaar het, asook
almal wat die afgelope maand verjaar het. Mag die Here julle elkeen
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag asook die nuwe lewensjaar wat wag
Marlinda Swart 29 Nov
Thys Lourens 29 Nov.
Louis Burger 29 Nov
Hettie Spies 29 Nov.
Lydianan Nanamus 30 Nov.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 94 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *