Kersie Smoothie

Genoeg vir 500 ml

Bestanddele
100 ml amandelmelk
25 g heel amandels
250 ml vars kersies, ontpit
1 peer, klokhuis uitgehaal
250 ml Griekse jogurt
handjie vol ys
vars bessies en kersies vir bo-op

Metode
Verwerk al die bestanddele in ’n voedselverwerker, of gebruik ’n stokmenger. Tooi met vars bessies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 176 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *