PASTA EN BILTONGSLAAI

Ingestuur deur Jan van Niekerk

Bestanddele Meng saam:
1 pak gaar skulpie pasta
1 Koppie Gekerfde biltong
3 Vars geelperskes gekap
½ Groenrissie gekap
¼ Koppie gekapte peppadew
1 Blik heel-pitmielies
1 Koppie kaas in blokkies gesny

Metode Pasta
Meng alles saam en hou eenkant

Bestanddele Slaaisous
1 Koppie Cross & Blackwell Mayo
¼ Koppie kondensmelk
2 t Aromat
3 EL sweet chillie sous (sterk)

Metode Slaaisous
Meng alles saam en meng dan met eertse mengsel. Verkoel en bedien koud. Lewer 10 porsies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,422 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *