Rooibostee Lekkerte

Bestanddele
1½ liter kookwater
4 sakkies rooibostee
12 teelepels bruinsuiker, of Xylitol
30 ml suurlemoensap
1 blikkie limonade
kruisementblare

Metode
Sit die teesakkies in die kookwater, en laat dit heeltemal afkoel. Haal die teesakkies uit en voeg die res van die bestanddele by. Bedien met met baie ysblokkies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 221 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *