Ester 1:5

More more almal,
Mag jou dag vandag vol krag, genade en sterkte
wees vir jou dagtaak. Onthou die HERE is met jou.
Dinsdag 1 Des. 2015 Tema: Belangrike Tuine 2
****My eie Woorde
**** In vanoggend se gedeelte sien ons dat tuine gebruik was vir
spog partytjies. Natuurlik was dit goed versorg en prentjie mooi.
Dan vertel die Bybel ons van Manasse wat in sy tuin begrawe is toe
hy gesterf het. Dan vertel die Bybel ons ook van ‘n ander tuin. Dis
nie die tuin buit my huis nie, maar my lewens tuin My vraag is hoe
lyk my en jou lewens tuin vandag? Die Bybel sê as mens lui is kom
jou armoede aangeloop, en daarmee as ons te lui is om ons
geestelike tuin skoon te maak voor die Here word ons geestelik
brandarm. Kom ek en jy skoffel bietjie ons lewens tuin vandag, ons
trek die bossies van twyfel uit, die dooie hout van ongeloof, die
dooie blare van skinder en kwaadpraat. Kom ons laat die
lewenswater van God se Gees opnuut ons vul vandag om baie
geestelike vrugte te dra.
Ester 1:5
En toe dié dae verby was, het die koning vir al die mense wat in die
vesting Susan aanwesig was, van die grootste tot die kleinste, ‘n
maaltyd berei, sewe dae lank, op die voorplein van die tuin van die
koninklike paleis.
2 Konings 21:18 En Manasse het ontslaap met sy vaders en is
begrawe in die tuin van sy huis, in die tuin van Ussa; en sy seun
Amon het in sy plek koning geword.
Spreuke 24
30 Ek het by die land van ‘n lui man verbygeloop en langs die
wingerd van ‘n verstandelose mens,
31 en kyk, dit was heeltemal toegegroei van die dorings, sy
oppervlakte was oordek met brandnekels en sy klipmuur omgegooi.
32 En ek het dit aanskou, ja, daarop gelet, gekyk, en lering
aangeneem:
33 Nog ‘n bietjie slaap, nog ‘n bietjie sluimer, nog ‘n bietjie hande-
vou om uit te rus;
34 dan kom jou armoede aangeloop en jou gebrek soos ‘n
gewapende man.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 1 Des. 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Geen bekend
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 76 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *