Pruim Happies

Ingestuur deur Okkie jansen van Vuuren

Benodig
1 pak droƫ pruime wat oornag in lou water geweek was
1 pak reepspek
1 botteltjie kaas-smeer

Metode
Verwyder pruime se pitte so versigtig moontlik
Spuit elke pruim vol kaas-smeer
Draai toe in spek reep en steek met tandestokkie toe breek punte korter
Maak ou pan met bietjie olie op vuur warm en braai tot spek krakerig begin word

Bedien dadelik aan toeskouers om vuur

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 202 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *