Jes.47:13

Woensdag 27 Januarie 2016 Tema: Vorentoe 3
**** My eie woorde
**** Sovele mense wil weet wat vorentoe wag. Wanneer jy jonk
is, wil jy weet watse werk gaan jy doen en dan wil jy weet of jy
‘n man /vrou gaan kry. Jy wil weet of iemand gaan gesond
word of sterf en so kan ek aangaan. Ek kyk nou die dag in die
koerant en sien al die advertensies vir geluk, voorspoed,
genesing finansiële voorspoed en nugter weet wat nog.
Natuurlik gaan dit jou geld kos . Geloof sien nie, geloof hou vas
aan die Woord van God, onthou dit. Vele mense lees die goed
soos sterre voorspel maar sê” Ek glo dit tog nie” God sien dit
en Hy waarsku ons daarteen .
Jes.47:13 Jy het jou vermoei met die menigte van jou planne;
laat hulle tog optree en jou red—die wat die hemel indeel, die
sterrekykers wat elke maand laat weet wat oor jou sal kom.
Isa 47:14 Kyk, hulle het geword soos stoppels, vuur het hulle
verbrand; hulle kan hulself nie red uit die mag van die vlam
nie—dit is geen kool om by warm te word nie, geen vuur om
daarvoor te sit nie!
2Pet 3:10 Maar die dag van die Here sal kom soos ‘n dief in
die nag, waarin die hemele met gedruis sal verbygaan en die
elemente sal brand en vergaan, en die aarde en die werke wat
daarop is, sal verbrand.
V11 Terwyl al hierdie dinge dan vergaan, hoedanig moet julle
nie wees in heilige wandel en godsvrug nie? —
V12 julle wat die koms van die dag van God verwag en
verhaas, waardeur die hemele deur vuur sal vergaan en die
elemente sal brand en versmelt.
V13 Maar ons verwag volgens sy belofte nuwe hemele en ‘n
nuwe aarde waarin geregtigheid woon.
GETUIENISSE en TERUGVOER
*** Dis met leedwese dat ek verneem van die afsterf van een
van ons poslys mensies, in ’n noodlottige motorfiets ongeluk
Dirk Croucamp. Ons innige meegevoel aan sy geliefdes. Indien
dit my of jou laaste oggend sou wees is ek en jy gereed. ?
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 27 Januarie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag.
Nico Jansen 27 Jan
Theo Potgieter 27 Jan.
Senzele Kamati 27 Jan
André Dumas 27 Jan
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 158 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *