Joël 2:15

Woensdag 13 Januarie 2016 Tema: Nuwe begin 3
**** My eie woorde
**** In vanoggend se gedeelte sien ons dat die volk iets moes
doen en uitroep na die HERE, maar dat ons Hom kan herinner
dat diegene wat Hom nie ken nie, nie met ons sal spot en vra
waar is Hy nie. Dan sy belofte dat Hy ons nie sal vergeet nie.
Wat ook al jou spesifieke omstandighede vandag is maak
hierdie belofte vanoggend jou eie waar Hy sê: “ Ek sal jou nie
vergeet nie”
Joël 2:15 Blaas die basuin op Sion, heilig ‘n vasdag, roep ‘n
vergadering saam! V16 Versamel die volk, heilig die
gemeente, vergader die oudstes, versamel die kinders en die
suiglinge! Laat die bruidegom uit sy kamer uitgaan en die bruid
uit haar slaapvertrek. V17 Laat die priesters, die dienaars van
die HERE, tussen die voorportaal en die altaar ween en sê: o
HERE, spaar u volk, en gee u erfdeel nie oor aan smaadheid,
dat die nasies met hulle spot nie; waarom sou hulle onder die
volke sê: Waar is hulle God?
Jes.49:15 Kan ‘n vrou haar suigling vergeet, dat sy haar nie
ontferm oor die seun van haar skoot nie? Ofskoon hulle sou
vergeet, nogtans sal Ék jou nie vergeet nie!
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 13 Januarie 2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag
Mitha v d Merwe 13 Jan
Brigitta Horn 13 Jan

Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 83 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *