Psalm 69V2

Vrydag 22 Januarie 2016 Tema: Water water water 5
**** My eie woorde
****Ons weet dat water nie net gedrink word nie, daar is ook
ander funksies om ons af te koel. Dan ken ons die
spreekwoord wat sê “ ek het in diep water beland. Dis dan ook
wat Dawid beleef het waarmee ons almal een of ander tyd in
ons lewens kan identifiseer. Dit voel asof jy net dieper en
dieper wegsak in alles wat om jou gebeur. Dan roep Dawid uit
“RED MY…”
Psalm 69V2 Red my, o God, want die water het tot by my
keel gekom. V3 Ek het weggesak in die diep modder
waarin ek nie kan staan nie. Ek het in diep waters beland
waarin die stroom my meegesleur het.
**** Ek glo in sy verhouding met Sy Skepper het Dawid ook
hierdie antwoord gehoor . Die inleiding sin dra soveel krag.
Eerstens sê dit luister, dan identifiseer die Here Homself om te
onderskei Wie Hy is naamlik die Skepper God en dan sê Hy “
Ek het jou gevorm” Onthou jou en my diep waters , is juis om
ons te vorm, maar Hy los ons nie alleen nie .
Jes H43 V1 Luister, so sê die Here wat jou geskep het,
Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie,
Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne.
V2 As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere,
hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan,
sal dit jou nie skroei nie, die vlamme sal jou nie brand nie,
V3 want Ek is die Here jou God, die Heilige van Israel,
jou Redder.5 V5 Moenie bang wees nie, Ek is by jou.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit
onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 22,23 & 24 Januarie2016
Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die
HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n
besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou
bederf dag. : – )
Mariette Horn 22 Jan
Deon Lotz 23 Jan
Mariette Jacobs 23 Jan
Paulina Nehoya 23 Jan
Hennie Luus 23 Jan.
Sandi Morris 24 Jan
Wikus 24 Jan.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 97 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *